Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste uitgawe, eerste druk. Uitgegee deur Tafelberg in 1972.
Boek is skoon en stewig gebind met wit bladsye. Skutblaaie het ligte kleeflint skaduwee maar nog baie goed.
Stofomslag is puik.
136 bladsye.