Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste uitgawe, vierde druk. Uitgegee deur Tafelberg in 1975.
Inhoud skoon.
Die boek se randjies is gerakskaaf en die buitekant toon gebruik. Die voorste skutblad is verwyder en daar is 'n boekwinkelstempel op die halftitelbladsy.
'n Leeskopie.