R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Toestand : Goed. Eerste druk, Tafelberg, 1976, Hardeband met omslag in plastiek - Rubrieke - 162pp.
Toe Chris Barnard enkele jare gelede esy rubriek Chriskras in Die Huisgenoot begin skryf het, was die reaksie van die lesers so oorweldigend dat Tafelberg besluit het om n keur daaruit te publiseer.
Intussen het Barnard op populêre aandrang en na n blaaskans n nuwe reeks chriskrasse voltooi waaruit hy hierdie tweede keur van 40 saamgestel het. Hy skryf in hierdie bundel oor die klein rampe van ons alledaags bestaan, oor die mooi dinge in die lwe en oor die waaraan hy n broerjie dood het. Hy deel ruikers uit maar gebruik ook die karwats van die woord soos waarskynlik net hy dit kan doen. Nooit kwetsend nie. Eerder onderhoudend. Skerpsinnig. Met die droë humor van iemand wat sy wortels diep en vas in moeder aarde het.
Is dit nodig om meer te sê? Ou vriende het immers geen bekendstelling nodig nie. VIr diegene wat Chris Barnard se chriskrasse ken, sal hierdie nuwe keur nie teleurstel nie. Op hulle wat nou vir die eerste keer daarmee kennis maak, wag n aangename ontmoeting
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.