Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Christening Dress / Dooprok
A real heirloom. This hand crocheted Christening Dress is a treasure which can be passed down for generations.
Hand crocheted.
Borsmaat wanneer nie ingetrek met lint: 44cm
Halsomtrek: 20cm
Lengte van skouer tot soom: 50cm
Hierdie rokkie behoort vir baba tot 3maande te pas afhangende van baba se groote by geboorte. Die lyfie kan nouer getrek word met die linte. Rokkie het knopies agter by lyfgedeelte.