Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Christiaan Barnard Een Lewe Biografie Professor Chris Barnard en Curtis Bill Pepper
Die verhaal van hoe hy die skenkerhart in sy hande geneem en oorgeplant in die oop borskas van die kritiek siek Louis Washkansky in die vroeë oggendure van 3 Desember 1967 en hy die wêreld se eerste menslike hartoorplanting in die Groote Schuur-hospitaal uitgevoer het.
Tafelberg-Uitgewers, 1969 tweede, 417p.
Toestand: hardeband goeie toestand, stofomslag rakslytasie, geringe merke en ouderdomsvergeling, naam van vorige eienaar en boodskap op titelblad.
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R55 per 1 kg boeke en R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.
BESPAAR OP POSGELD DEUR MEER AS EEN BOEK TE BESTEL!