Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Christiaan Barnard, Hartaanval: Alle Hoop op Lewe
Tafelberg, 1971. Hardeband met stofjas, 193 bladsye, illustrasies, glossarium.
Baie goeie toestand met geringe rakverwering, veral langs die kante, van die stofjas. Intern skoon en netjies.