| Main centres: | 1-3 business days | 
| Regional areas: | 3-4 business days | 
| Remote areas: | 3-5 business days | 
Harde sagteband. Drukblok in baie goeie toestand. Die buiteblad het ligte insekskade, terwyl die rugkant aan die onderkant beskdig is. Op die voorste eindbladsy verskyn `n inskripsie deur `n afstammeling van Hugo H. van Nierkerk wie se dagboek in hierdie volume behandel word. 207 p. 1972. Hierdie volume is skaars en lankal uit druk.