Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1997 sagteband met 133 bladsye in baie mooi toestand. Hierdie boek is met kleefplastiek oorgetrek. Die oorlogsherinneringe van Kommandant Jacob Petrus Neser.