Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Christiaan Rudolph de Wet (1854-1922) deur MCE van Schoor, SI Marais en JJ Oberholster. A5, Sagteband, 144 bladsye. Tweede Uitgawe - 1964. Buiteblad efens verweer aan die hoeke met klein merkies of voor en agterblad. Bevat baie foto's van De Wet.
Die boek bevat meer as 200 staaltjies uit die lewe van die legendariese Boeregeneraal.