Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Christiaan Rudolph de Wet, 1854 - 1922
Saamgestel deur M.C.E. van Schoor, S.I. Malan en J.J. Oberholster, uitgegee deur die Nasionale Vrouemonumentekommissie in opdrag van die Genl. de Wet-standbeeld-onthullingskomitee, Bloemfontein, 1954.
Eerste uitgawe, landskap formaat, sagte band, buiteblaaie met verweer en herstel, anders in goeie toestand, met illustrasies, 176 bls.