Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 11 working days
In Liewe Onskuld soek die wewenaar Nicolas Steytler 'n oppaster vir sy twee kinders. Die jong rabbedoe Olivia Joubert lyk aanvanklik na 'n onwaarskynlike kandidaat, maar sy is vasbeslote om haarself te bewys. S sal na Nicolas se kinders kyk en sommer ook 'n vrou vir hom soek.
In Om lief te h aanvaar Hester Verster 'n pos by 'n plaasskool omdat sy wil wegkom van die stad se gewoel. Die plaaseienaar is egter openlik vyandig teenoor haar en maak dit duidelik dat hy nie tyd het vir onhandige stadsmeisies nie.
In 'n Veilige hawe besluit Madelein le Grange om met die doodgoeie Johan Brink te trou, al hunker sy na Colin Viljoen - die man wat sy tydens haar vakansie in Durban ontmoet het. Op hul wittebrood in Kaapstad loop Johan en Madelein vir Colin raak, met rampspoedige gevolge.
Summary | Drie gewilde liefdesverhale saamgevoeg in een keur. In Liewe onskuld lyk die jong rabbedoe Olivia Joubert aanvanklik na 'n onwaarskynlike kinderoppaster... |
Author | Christine Le Roux |
Publisher | Human & Rousseau |
Release date | 20180509 |
Pages | 480 |
ISBN | 0-7981-7754-3 |
ISBN 13 | 978-0-7981-7754-2 |