Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 11 working days
In 'n Vonk van liefde moet 'n swanger vrou 'n nuwe lewe aanpak n haar man se dood. Sy kry 'n betrekking as bestuurder van 'n gastehuis in die Karoo waar die eienaar van die plaas hom onverwags ook ontferm oor haar persoonlike welsyn, veral n die koms van die baba.
'n Nuwe begin gaan oor 'n jong vrou wat n 'n ernstige motorongeluk aan geheueverlies ly. Sy herken selfs nie haar man met wie sy al vyf jaar getroud is nie. En sy ontdek tot haar ontsteltenis dat die mens wat sy blykbaar die laaste paar jaar was, nie juis 'n aantreklike persoon was nie. Wil haar man haar regtig terugh?
Die perfekte leesstof vir 'n luilekker middag op die strand of in die bed voor slaaptyd.
Summary | Skynglans van geluk is die verhaal van Elise, 'n jong Suid-Afrikaanse skrywer wat al 'n geruime tyd in Amerika bly en dan inwillig om in 'n regisseursvriend se nuwe film te speel... |
Author | Christine Le Roux |
Publisher | Human & Rousseau |
Release date | 20201110 |
Pages | 480 |
ISBN | 0-7981-8080-3 |
ISBN 13 | 978-0-7981-8080-1 |