Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Volledige reeks van drie boeke oor fiktiewe SA lugmagvlieënier Christo de Lange. Skaars. Iets besonders.
Boek 1: Christo de Lange - Leerling vlieënier
Boek 2: Christo de Lange - Vegvlieënier
Boek 3: Christo de Lange - Toetsvlieënier
Al drie kopieë is in uitstekende toestand. Elkeen bevat 'n persoonlike boodskap van die outeur aan 'n kollega/medevlieënier.
Uitgewer: Simon van Garderen
Hersiene Uitgawe: 2012
Sagteband met ringbinding
Bladsye: boek 1 (128), boek 2 (158); boek 3 (144)
Afmetings: 210 x 155 x 10 mm (L x B x D) per boek
Massa (totaal): 0.65 kg
Toestand: Gebruik