Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched in 7 - 11 working days
As jong man het Christo Wiese sy tande by Pep Stores geslyp. Mettertyd bou hy 'n magtige sakeryk op, wat Shoprite en 'n rits ander maatskappye insluit. Sy wenresep: 'n eindelose liefde vir transaksies, 'n vreeslose aptyt vir risiko en 'n oog vir 'n winskopie. Die sjarmante sakeman was nog nooit bang om 'n kans te waag nie. Die berekende risiko's wat hy oor 50 jaar neem, maak hom hoogs suksesvol. Tot hy die meubelgroep Steinhoff tekom, en dinge lelik skeefloop. Sakejoernalis en skrywer TJ Strydom vertel die verhaal van een van Suid-Afrika se bekendste sakereuse op 'n vars, pakkende manier.
"Boeiend. Beide sprokie en raadsaalriller." - Waldimar Pelser
"'n Treffende, insiggewende werklikheidstorie oor die mens Christo Wiese - van kleinbegin tot dealmaker en sakereus." - Freek Robinson
"'n Fabelagtige, meesleurende leeservaring . . . " - Peter Bruce
Summary | Christo Wiese was nog nooit bang om 'n kans te vat nie. Die sakeman het sy tande by Pep Stores geslyp en 'n sakeryk opgebou wat Shoprite en 'n rits ander maatskappye insluit... |
Author | T J Strydom |
Publisher | Tafelberg Publishers Ltd ,South Africa |
Release date | 20190412 |
Pages | 260 |
ISBN | 0-624-08588-0 |
ISBN 13 | 978-0-624-08588-1 |