Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek titel: Christo Wiese: Risiko&Rykdom
Skrywer: TJ Strydom
Publikasie besonderhede: 2019 1ste Uitgawe 1ste Druk Tafelberg
Toestand van boek: Goeie toestand Sagte Band. Die boek is stewig gebind. Ligte waterskade aan die bokant van die boek, maar die teks is nie geaffekteer nie. Die bladsye is net en skoon. Die fotos en illustrasies is in uitstekende toestand. Die omslag is omtrent onbeskadig. Die rugkant is omtrent onbeskadig.