CILLIERS, Johan - Wie Sug, Kan Sing ! : Vir wanneer lied en lyding saamval - (Mooi Sagteband)

Secondhand
1 available
R14.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Nieuw Muckleneuk, Pretoria
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Tuesday, 11 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
sa-int - lo
Bob Shop ID
614507039

Boek lyk vir my nog amper nuut - Daar is wel 'n langerige geskenkboodskap voorin.   >>>   God het ons geroep tot lof en musiek n gawe van God is n wesenlike onderdeel daarvan. Tog omsluit lof aan Hom meer as musiek. Dit dui op n lewenstyl, n lewenskwaliteit, n houding. Lof aan God vind nie net in die kerk plaas nie, maar ook wanneer jy jou motor bestuur, wanneer jy jou gras sny. Want dit handel hier nie net oor die sing van lof nie, maar ook en veral om die syn daarvan.   -   In nege sprankelende oordenkings wys dr. Johan Cilliers dat ons lof nie deur lyding gedwarsboom mag word nie. Trouens, lof verkry dikwels sy suiwerste klanke juis vanweë lyding. Lyding maak dikwels ons lof vaartbelyn vir die ore van God. Dit snoei en slyp ons so dat ons Godkan loof, selfs op die ashoop en in die donker dieptes. Jou lof, jou lied maak die ashoop nie meer so eensaam nie, die dieptes nie meer so donker nie. Wie sing, wie met sy hele hart tot eer van die Here sing, sien meer as wat op hande is, sien God. Dit kan gebeur wanneer lied en lyding saamval.   -   Wie sug, kan sing! is n boek vir elke gelowige wat God wil loof ten spyte van sy lyding, wat met sy hele hart tot eers van die Here wil sing.       * Christelik *

 

 

 

 

More from this seller

View all
HARVEY, Alyxandra - Out for Blood - [Drake Chronicles # 3] - (Excellent Paperback)
R22
AAA - GARDINER, Nancy - A Visitor`s Guide to Gardens in South Africa - (Excellent Hardcover)
R48
DAVID, Elizabeth - An Omelette and a Glass of Wine - (Excellent Paperback)
R30
HARRER, Heinrich - Seven Years in Tibet - (1953 Hardcover)
R70
Add to cart

Recently viewed

R30 shipping
A7586 Car Door Lock Repair Tool Kit 604837167 for VW Polo 1997-2005
R221
R30 shipping
Through Music To The Self: How to Appreciate and Experience Music Anew - Hamel, Peter Michael
R175

Similar products

`n Kas is vir klere deur Pieter Cilliers
R50
Sing en Fluit: `n Tweede Blokffluitboek vir beginners-- Adele Jooste
R38
VOS, Cas & Muller, Julian - (Redakteurs) - Menswaardig - (Mooi Sagteband)
R40
R30 shipping
6 x Afrikaanse sagtebande in mooi toestand
R105