Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Langenhoven het Oudtshoorn ses jaar lank in die Provinsiale Raad verteenwoordig. In 1919 skryf hy ‘n boek met die titel “The everlasting annexation” in Engels oor die politieke situasie in Suid-Afrika. Deur sy optrede as voortreflike redenaar en deur sy helder betogende en skerp satiriese prosa het hy ‘n beduidende aandeel gehad aan die vroeë en vinnige opgang wat die Nasionale Party in die jare 1915-1920 kon maak.
142 pages - Old Softback book - reasonable condition. Name, place, date on front soft worn board. Stamp of "Onze Courant" Boekhandel, Graaff Reinet on first page of book. Clean inside, binding reasonable.