Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Natuurlik wil ons almal graag gewild wees. Maar Clemens die kat wil regtig he ALMAL moet van hom hou â" en daarom is dit vir die ander diere op die werf kinderspeletjies om hom met flikflooiery en komplimente ân gat in die kop te praat. Clemens doen alles om hulle guns te wen ⦠maar teen watter prys?
TITLE: Clemens die kat
AUTHOR: Max Bolliger
SKU: 9781485307198
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 17/05/2017
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 32
BINDING: Hardback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 215 mm x 285 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr