Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Afrikaanse Boekhandel Johannesburg 1959 rare stel van 9 boeke goed vir ouderdom, nog netjies vir ouderdom goed gebind, skoon teks bladsye, ligte gebruik aan hardeband omslae.
Ouderdomsmerke meesal in Gedenkboek no. 9 van die stel.
Die neende boek is dikker Gedenkboek 1902 - 1957 met bibliografie en baie inligting oor sy werke , ook goed gebind maar dit het ouderdomsmerke. Sien laaste fotos hierbo.