Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek nog in 'n goeie toestand **** Vier vroue in hulle veertigs. Aan die buitekant die ene glitz en glam, aan die binnekant vol pyn en drama, en een tienermeisie wat in ’n swart gat opgesuig word. En almal word betrek by ’n gebeurtenis wat hulle perspektief vir ewig verander.
*N.B.* Dis natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy net R 6 posgeld vir elk van jou verdere boeke i.p.v. R 24 – Kyk wat het ek nog, dis dalk die moeite werd.