This item has closed with no items sold
View other items offered by Rozabooks8540

Similar products

10% OFF
DIE AVONTURE VAN OSWALD/JF JACOBS- Very Rare - 1963? Children story
Secondhand
R1,165.00 R1,300.00
Die avonture van Tonie en sy maats
Secondhand
R30.00
Die Avonture van Fanie Swart -- AC Sparks
Secondhand
R120.00
Avonture van Kuifie, Die: Die Blou Lotus - Hergé (vert. deur Sonya van
New
R200.00
COLLODI, Carlo - Die Avonture van Pinocchio - (Hardeband) COLLODI, Carlo - Die Avonture van Pinocchio - (Hardeband) COLLODI, Carlo - Die Avonture van Pinocchio - (Hardeband)
COLLODI, Carlo - Die Avonture van Pinocchio - (Hardeband) COLLODI, Carlo - Die Avonture van Pinocchio - (Hardeband) COLLODI, Carlo - Die Avonture van Pinocchio - (Hardeband)
Closed

COLLODI, Carlo - Die Avonture van Pinocchio - (Hardeband)

Secondhand 1 was available
R54.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
International
Product code
chil a COL - oo
Bob Shop ID
603882292

Boek nog heel mooi maar nie perfek nie - Vele wit en swart illustrasies binne - 172 pg.    >>>   In hierdie fraai uitgawe van die klassieke kinderverhaal Die avonture van Pinocchio kry ons die volledige verhaal, in sy oorspronklike vorm, van die onhebbelike houtpop Pinocchio. Ons hoor hoe Pinocchio na vele wedervaringe, én n paar dure lesse, n regte seun word- nadat hy geleer het om nie meer selfsugtig te wees nie, maar aan ander mense ook te dink, en om op te hou om die leuens te vertel wat sy neus so laat groei het.   -   In die dorpie Collodi, in Italië, staan daar n gedenkteken wat hulde bring aan die skrywer Carlo Lorenzini (1826-1890), die skepper van Pinocchio, wat onwetend die naam van sy tuisdorp verewig het toe hy dit as skuilnaam gebruik het. Die illustrasies in hierdie uitgawe is deur Carlo Chiostri, wat in 1901 die finale woord gespreek het oor die voorkoms van die wêreldberoemde houtpop. Sy delikate etse gee op spitsvondige wyse gestalte aan die wereld wat die skrywer in die boek geskep het, waar alledaagse dinge langs fantasie bestaan, waar n houtpop hom sommerso by n skool kan inskryf en waar n fee net soveel bestaansreg het soos stoere soldate.   Hierdie praguitgawe van Die avonture van Pinocchio is n mylpaal vir die Afrikaanse kinderboek.


.

 

Recently viewed

See more
Framed Erich Mayer print in a vintage wooden frame as per photo
Secondhand
R495.00 No bids
INNIE SKYLTE VANNIE JIRRE, GRIEKWAPSALMS EN ANDER GEDIGTE - HANS DU PLESSIS (2001)
Secondhand
R45.00 No bids
DIE BURGER 100. Sy mense en hul stories. 1915-2015
Secondhand
R240.00 No bids
Motorcycles Hexx Axle Tool 17mm 19mm 22mm 24mm Axle Hexx Allen Spindle Driver Spindle Socket Adapter
New
R374.00