Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek nog in 'n baie goeie gebruikte toestand - Het voorheen aan 'n skool behoort as stillees boek maar lyk my hy is nie eintlik gelees nie. >>> Die vrolike 5 vlug vir 'n gedrog speel af tydens n vakansie in die . n Gedrog laat die arme Mandi lelik skrik en bring onwelkome besoeke aan hulle kampplek. Dit neem die maats ook nie lank om vas te stel dat alles nie pluis is op die vakansieplaas, Ou Afrika, nie. Iets geheimsinnig gebeur agter die deure van die verlate laboratorium op die buurplaas.