| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Konsertina kis / houer met rooi fluweel binnekant, geskik vir n Wheatstone konsertina. Bied goeie beskerming vir die instrument tydens berging of vervoer.
Die kis is in gebruikte toestand en funksioneel. Die slot aan die voorkant is effens los, maar werk nog en is nie n groot probleem nie.