Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In uitstekende toestand, geen tjips of krake. Baie mooi.
Bord is 43 cm X 32.5 cm groot.
Versending verkieslik met Postnet se R99 toonbank tot toonbank pakket vir hierdie waardevolle stuk. Die poskantoor sal in elk geval, die vorm in ag genome, nie veel, indien wel, goedkoper wees nie. Geen verantwoordelikheid word geneem vir transitoverlies of -skade nie maar dit sal my hart breek as hierdie bord iets moet oorkom. Ons pak behoorlik.
Betaling binne drie dae asseblief.