Cor Dirks Die Uile - 5 Book Pack

New
Indicative market price: R899
1 available
R609.00 32% OFF
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Collect from a locker or counter from R5
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
6000600066868
Bob Shop ID
614391842
1.UILE VAN KRANSKOP:
Op 'n geheimsinnige brief wat Philip Senekal vir Hennie Pretorius in die Wiskundeklas stuur, staan in groot drukletters: "UITERS GEHEIM WYS VIR NIEMAND NIE". Die brief is onderteken deur Die Groot Uil en Hennie moet hom tweede pouse by die bome agter die skietbaan ontmoet. Wat kan dit beteken?
Dit is nie net Hennie wat so 'n vreemde boodskap van Die Groot Uil kry nie. Ook drie ander graad 9's Berrie du Toit, Vaatjie Botha en Jorsie Neethling kry opdragte om op 'n sekere tyd op 'n sekere plek te wees.

Gou is dit duidelik dat Die Groot Uil, oftewel Philip, sy vier Kranskopse vriende wat voortaan as Die Uile bekend sal staan bymekaargeroep het vir die begin van 'n hele reeks onvergeetlike avonture. Diewe word gevang en boelies moet les ops Maar sal alles vir hierdie vyf Uile ewe glad verloop? Wat gebeur as hulle onder verdenking kom en as Philip se suster skielik spoorloos verdwyn?

2.UILE EN DIE RAMPOKKERS:
Ons ken hulle nou reeds goed, Philip, Hennie, Jorsie, Vaatjie en Berrie, die vyf vriende wat hulleself Die Uile noem en allerhande planne beraam om in Kranskopskool reg te laat geskied, raaisels op te los en boelies behoorlik te laat les opse. In Die Uile en die Rampokkers gaan die avonture van hierdie vyftal voort, maar soos gewoonlik verloop alle planne nie ewe glad nie

3.BREUK ONDER DIE UILE:
Wat niemand ooit sou glo nie, het toe wel gebeur: 'n skeuring onder die Uile-geledere. Berrie is die een wat uit die hegte kringetjie wegbreek het. Met krieket kan hy en Philip nog saam speel sonder om werklik saam te werk. Maar toe breek die rugbyseisoen en daardie belangrike naelbyterwedstryd teen Excelsior aan.

4.UILE IN DIE WILDTUIN:
n Bosveld- en wildtuinvakansie hou vir die Uile onverwagte avonture in... Philip, Hennie, Berrie, Vaatjie en Jorsie, die vyf vriende bekend as die Uile, reken die grootste vakansieavonture wag vir hulle op 'n bosveldplaas. Toe Philip, die Groot Uil, 'n luiperd uit 'n boom plattrek, dink hulle die vakansie kan nou net rustiger raak. Maar toe besluit die vyf om Krugerwildtuin toe te gaan. En daar skuil groter uitdagings, want Josie kom per ongeluk op die spoor van drie uitgeslape skelms vir wie die sukses van hulle smokkelstreke belangriker lyk as die lewe van vyf jong seuns.

5.UILE IN DIE KALAHARI:
Die lede van die Genootskap van die Groot Uil staar nuwe, vreemde bedreigings in die gesig Philip Senekal, die leier van 'n vyftal vriende wat hulleself die Uile noem, oortuig sy pa om hulle almal saam te neem op 'n jagvakansie in die Kalahari. Maar die opwindende vakansie draai anders uit as wat hierdie seuns van Kranskop verwag het. Kort voor lank kruis hulle paaie met gevaarlike wilde diere en hulle moet uit verknorsings gehelp word. Wie is die geheimsinnige woestynman met sy onverstaanbare taal wat hulle elke keer help? En sal hy ook kan help wanneer die Uile deur 'n groep gevaarlike inboorlingpriesters ontvoer word?

More from this seller

View all
R30 shipping
17% OFF
We Are Not In The World
R178 R215
16% OFF
Scandals of an Innocent
R59 R70
R30 shipping
41% OFF
Speak Portuguese Get Started Kit
R159 R268
R30 shipping
57% OFF
Crime In Progress
R113 R265
Add to cart

Similar products

The Complete Autobiography | Dirk Bogarde
R75
R30 shipping
53% OFF
Voices in the Garden - Dirk Bogarde
R150 R320
Book - The Woman who died a lot - Jasper FFord
R15
54% OFF
Trekking to Teema - Pieter-Dirk Uys
R55 R120