Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Corneels Kanniedood (AM De Villiers Esterhuysen) se Anglo Boereoorlog herinneringe.
Van die skaarser boeke, met voorwoord deur Pres Steyn self:
Hy was Pres Steyn se adjudant gedurende die Anglo Boereoorlog. Dit is 'n ou biblioteekboek:
Dit is jammer dat die individu wat die biblioteek kansellasie gedoen het oor sy foto gestempel het:
Andersins hardeband, binding goed. Eerste uitgawe 1953, 231pp.
Die teksblok is skoon en netjies maar die biblioteekstempel kom nog enkele kere voor in die boek.
Posgeld sal R45 wees binne SA - OP U EIE RISIKO deur SA poswese.
Voeg asb die posgeld by die totaal as u die bestelling plaas.
Betaling per EFT deur BoB.
Koerier opsie is beskikbaar. Vra asb VOOR veiling sluiting as dit u keuse is.
Alle items kan afgehaal word te Philippolis (Suid Vrystaat) en dan sal geen posgeld ter sprake wees nie.
Items kan natuurlik gekombineer word om versendingskoste te besnoei.