Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Corneels Kanniedood (AM De Villiers Esterhuysen) se Anglo Boereoorlog herinneringe.
Van die skaarser boeke, met voorwoord deur Pres Steyn self:
Geen name, notas of aantekeninge nie. Die hardeband is goed gebruik met gebruikskade bv verlies van materiaal wat karton bede (sien foto) en dus toestand van boek 7/10. Skutblaaie voor en agter is vergeel.
Binne-in egter baie mooi:
Posgeld sal R45 wees binne SA deur SA Poswese - OP U EIE RISIKO.
Koerier opsie is beskikbaar. Vra asb voor veiling sluiting.
Betaling per EFT deur BoB. Item te Philippolis (Suid-Vrystaat).
As u dit kan kom afhaal dan sal geen posgeld ter sprake wees nie.
Items kan natuurlik gekombineer word om versendingskoste te besnoei.