Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1953 hardeband met stofomslag 231 bladsye, hierdie is n ex biblioteekboek dus lees asb die volgende:
die stofomslag het merkies en n klein wit sitckertjie aan die rugkant onder,hardeband is effens verbleik aan die bo en onderkant en het effens rakverweer aan die onderkant en bokant
daar is baie stempels ens voor in die boek - sien foto onder, die teks is egter skoon en die binding goed, lyk asof boek baie min gelees is, boek is dus effens verweer maar n goeie leeskopie, versending R25 in RSA - geen oorsese versending