Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Choose to Bid on Novel written by Corney Oberholster, starting at only R1 - 00!
Description:
Sy en haar eenvoudige stiefma en haar boetie Bennie met die puisies se lewens in die nederigge huurhuisie in Sunnyside was a grysland - totdat Loek gekom het. Loek was 'n speurder en hy het gese: "Ek byt. En die groot gevaar is dat as my kake eers oor iemand gesluit het, dit verby is. Hulle sal my moet doodmaak om my los te kry."
Dis dieselfde Loek wat dae na hulle eerste ontmoeting ook vir haar se: "Vir jou wil ek he, Lona Rousseau. Vir jou gaan ek kry. Daar sal geen wegkomkans wees nie."
"Nee!" antwoord sy beslis. "Ek sal nie besit word nie. Deur niemand nie! My pa... ons was sy besittings en ons het daaronder gely. My ma en ek en... Beniie."
En Bennie word uiteindelik die mens, die naam, wat die groot verwydering tussen hulle bring... totdat sy eennag onder die sterrehemel met die gebreukte liggaam van 'n man op 'n ambulans wag. Toe se hy dat hy haar hart in die holte van sy hand hou: "Niemand is sterk genoeg of slim genoeg om alleen te loop nie. Wat ook al die uiteinde van Bennie se probleme sal wees, ek sal by jou wees, langs jou. Elke tree van die pad..."
The Novel is in readable good condition.
It's a paperback.
ISBN: 0-7993-2067-6
Any other question? Please ask.
Also remember, if item is equal or more than R50 - 00, FREE SHIPPING.
*The money that I make on the items that I am selling will go towards my studies at SACAP (South African College of Applied Psychology), where I will study for a Diploma in Counseling and Communication.
*Also, please visit the rest of my items by clicking on the link under seller details.