Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Wie kom daar oor die vaal verlate vlakte aangery? Dit is Cowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd Shorty. Na 'n lang dag is die twee baie honger en dors. In die dorpie Watsenaam is alles egter nie pluis nie. Vlugvoet die Vraatsige Seerower voer 'n skrikbewind onder die inwoners.
TITLE: Cowbay Koekemoer van die Klein Karoo en die seerower van Watsenaam
AUTHOR: Henry Ferreira
SKU: 9780799354980
PUBLISHER: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
DATE PUBLISHED: 01/05/2012
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 48
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 151 mm x 228 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr