Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Doer ver op die horison kom 'n stofstreep oor die vlakte nader. Die stofstreep word 'n stofwolk wat vinnig groei en al hoe groter en groter word. Dit is niemand anders nie as Cowboy Koekemoer van die Klein-Karoo wat op sy getroue kameelperd Shorty daar aangery kom!
TITLE: Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo
AUTHOR: Henry Ferreira
SKU: 9780799349405
PUBLISHER: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
DATE PUBLISHED: 01/01/2011
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 32
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 151 mm x 228 mm
WEIGHT: 500 gr