Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband in baie goeie toestand… nieteenstaande die ouderdom van die boek. Uitgegee 1970. Die stofblad is ook in goeie toestand.
Hierdie is 'n praktiese hanleiding vir alme wat me rugby gemoeid is. Die boek is in twee dele opgedeel: in die eerste gedeelte word die spel in al sy fasette onder die loep geneem. elke posisie word ontleed, elke beginsel, elke spelset, teel, metode, taktiek, ensovoorts...
Die tweede deel bou op die eerste; nou word oefeninge vir die verskillende posisies, spelsette, vaardighede, ens. beproef...kompleet met diagramme om die spesifieke spelsette beter te verstaan.