This auction has been won.
Leading
bookhunterandmore-1 1 × R16.00
15 Jun 15:00
Runner-up
Passepartout35 1 × R10.00
14 Jun 14:47

Similar products

WW1 `Fragments from France` Cartoons by `Capt. Bruce Bairnsfather` (No. 7)
Secondhand
R195.00
Military history journal krygshistoriese tydskrif vol10 no1 june 1995
Secondhand
R50.00
WAR MACHINE NO.1 AN ORBIS PUBLICATION
Secondhand
R69.00
The Army Quarterly Vol. X. No. 1 April, 1925
Secondhand
R120.00
CRAZY R1/No Reserve AUCTION - AFRIKANER WEERSTANDSBEWEGING (AWB)  - HNP - VOLKSFRONT - KP -
Sold

CRAZY R1/No Reserve AUCTION - AFRIKANER WEERSTANDSBEWEGING (AWB) - HNP - VOLKSFRONT - KP -

New 1 was available
R10.00 minimum increment
R16.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
8085113

 

Skaars bekombare geskiedkundige feiteboek oor

Suid-Afrika gedurende einde van die 1980's en begin van die 1990's

 

 Dr Claus Nordbruch

REGUIT - Onthullings en Gesprekke oor Suid-Afrika se Geskiedenis 1989-1997

Pretoria, Contact Publishers 1997, first edition, soft cover, 248 pages, fotos

nuut

 

Uittreksels:

Gen Constand Viljoen (Vryheidsfront): Die feit dat ons kommunisme uitgehou het uit Suid-Afrika en dat ons gehelp het om kommunisme wêreldwyd te verslaan beskou ek as my grootse prestasie.

Mnr. Robert van Tonder (Boerestaat Party): Die huidige politiese toestand in Suid-Afrika is seker die grootse gemors in die geskiedenis wat ons ken. Eintlik is dit maar goed dat dit so kom. Nou kan die mense sein wat aan die die gang is.

Prof. Carel Boshoff (Orania): Dr. Verwoerd het geglo in die onafhanklikheid, in die vrywording van volke. En hy het daardie ideaal gesien vir die verskillende volke maar ook vir die Afrikanervolk.

Mnr. Andrew Ford (BWB): Hierdie regering het kak met die Boere tot sy einde toe. Daar sal nog ‘n opstand kom wat die wêreld nog nie gesien het nie.

Dr. Ferdi Hartzenberg (KP): Die Waarheids- en Versoeningskommissie is net ‘n groot flip met die propaganda-doeleinde om die Afrikaner in dieselfde posisie te sit in wat die Duitsers gesit het of nog steeds sit: ‘Jy is skuldig, jy het gesondig, jy moet boet.’

Mnr. Jaap Marais (HNP): ‘n Stelsel waar verskillende rasse en volke en godsdienste onder een parlamentêre dak will akkomodeer het nog alttd misluk.

Kmdt. Willem Ratte (Bataljon 32): In Suid-Wes-Afrika het ons die oorlog gewen teen SWAPO en nogtans het Pik Botha en die puntig mallerige NP-Regering Suid-Wes weggegee. In Suid-Afrika was daar nie eers oorlog nie. Die ANC is deut die Russe beskryf as die mees onsuksesvolle guerrilla-beweging in die wêreld. Suid-Afrika is eenvoudig oorhandig.

KEY WORDS: Eugene Terre'Blanche, Bophuthatswana, Yster Garde, AWB, bush war, SAP, SADF, volksverraad, Verwoerd, Botha, Vorster, de Klerk,, Mandela, ANC, terrorism, liberation struggle, Mangope, Buthelezi, NP

 

Boekbesprekings

Die onderhoude wat gevoer word met Robert van Tonder, Jaap Marais, Constand Viljoen, Ferdi Hartzenberg, Willem Ratte, Andrew Ford en Carel Boshoff, is uiters insigwekkend. Nordbruch se reguit styl is iets wat ons (gebore) Boere nog kan leer: om iets beskaafd reguit te sê sonder om beledigend, venying of afbrekend te wees.
Patriot (Pretoria)

Dit is 'n waardevolle toevoeging tot die politieke debat oor die Nuwe Suid-Afrika.
Universiteit van Pretoria

Dr. Nordbruch het 'n boek geskryf waarvan daar geen gelyke in ons taal bestaan nie. Sy analise van die ANC se sg. Vryheidstryd is briljant. Dr. Nordbruch se boek bereik blywende status as naslaanwerk juis omdat hy so streng objektief bly.
Boerant (Randburg)

Ek moet u gelukwens met die onderneming. Die boek is aantrekklik geproduseer. En die aangetekende uitsprake van verskillende politieke figure het heelwat belangwekkends opgelewer.
Jaap Marais (HNP)

In 'n boek van dié aard word sobere objektiwiteit allermins verwag, maar Nordbruch slaag daarin om soms met verbasend nugtere denke sy feitematerial te hanteer. Die outeur huiwer nie om by geleentheid besonder krtities na die onlangse geskiedenis in regse kringe te kyk nie.
Nordbruch kom tot die slotsom dat "die NP-Regering niks minder gedoen het nie as om die mense wat aan hom toevertrou is booswilligte bedrieg en te gebruik en daarna op die ashoop te smyt". Hy streef vryheid vir vir al die blankes in 'n eie geografiese gebied na. Maar is oortuig dat verkiesings dit nie sal verwesentlik nie. Ofskoon hy hom nie self tot geweld verbind nie, sluit hy nie die geweld-opsie uit nie. Maar vir diegene wat hulle hoop op hierdie opsie plaas, het hy nie goeie nuus nie, "want op die oomblik bestaan daar realisties gesproke geen moontlikheid dat Suid-Afrikaners, en hier word spesifiek die Boere bedoel, 'n versetpoging van stapel sal stuur nie, omdat hulle hiervoor sielkundig hoegenaamd nie gereed is nie". Hoe dit ook al sy, REGUIT behoort, nieteenstaande die feit dat Nordbruch onverskrokke die regse groeperinge roskam oor vele verlore geleenthede om 'n swart regering te verhoed het, groot inslag onder eersgenoemde te vind.
Volksblad (Bloemfontein)

Recently viewed

See more
50% OFF
LAN Network Repair Tool Kit with RJ45 Tester Crimping Pliers Cable Tracer and Clamp Set Professional
New
R1,002.50 R2,005.00
SILICONE WIRE M/S CSA=0.5 O=2.2 Y/GN OPEN SIAF0.5 Y/GN
New
R3.16
39% OFF
Cooler Master Transformer Folio for ASUS TF300t series - White
New
R392.00 R639.00
HIKOKI DRILL ROTARY 720W 13MM KEYED HTC-D13
New
R4,515.00

Customer ratings: 1 ratings

excellent service - encore!
27 Jun 2008