Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Bekende Kinderstories deur CS Badenhorst. Uigewer JP van der Walt en Seun. 1969 Eerste Druk. Hardeband 79 bladsye. Die boek is heelwat hanteer maar is in 'n heel toestand. Geen inskrywings. Hoek van p55 afgeskeur. Binding het 'n kraak agter-in. Voorste blad is uitgeskeur. Posgeld na enige plek in SA is R20