R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Eugène TerreBlanche my storie is n biografie van die verhaal van Eugene TerreBlanche soos geskryf deur Amos van der Merwe en goedgekeur deur eers genoemde. Anders as wat die geval is met die meeste biografieë word daarin op n outobiografiese wyse sy eie verhaal vertel daardie kant van TerreBlanche se lewe wat nie op hierdie wyse deur die media gedek is in die talle omstrede insidente waarby hy oor die jare heen betrokke was nie.
Dit moet vermeld word dat die werk persklaar was voor die moord op TerreBlanche enkele maande gelede, en dat hierdie insident dus nie in die werk verreken word nie. Die boek lees gemaklik en dit is bykans of TerreBlanche sy eie verhaal op sy be sondere poëtiese wyse voorlees met talle interessante en nie altyd wetenskaplike leesstof nie. Dit is per slot van rekening sy interpretasie van sy lewe en wêreld.