Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hoekom kry die DA nie steun onder swart Suid-Afrikaners nie? Is hulle gedoem om n wit party te bly? Wat doen die DA dan verkeerd? Eusebius McKaiser is bekend daarvoor dat hy geen doekies omdraai nie. In hierdie vermaaklike ietwat voor-op-die-wa en soms tong-in-die-kies boek bekyk Eusebius die DA van naderby.
TITLE: D.A. of nie? 'n Kieser se krisis
AUTHOR: Eusebius McKaiser
SKU: 9780624062516
PUBLISHER: Tafelberg Publishers Ltd
DATE PUBLISHED: 25/01/2014
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 224
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 155 mm x 235 mm x 15 mm
WEIGHT: 290 gr