D. J. Opperman: Dolosgooier van die woord saamgestel deur A.P. Grové
Secondhand
1 was available
R57.00
0% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 5 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.
Toestand : Goed.
Eerste uitgawe,Tafelberg, 1974, Hardeband met omslag in plastiek -Skrywers - 318 pp. Naam van vorige eienaar op skutblad.D. J. Opperman: Dolosgooier van die woord saamgestel deur A.P. Grové by geleentheid van die digter se sestigste verjaardag op 29 September 1974.
Hierdie bundel is saamgestel in opdrag van die uitgewer en wil 'n huldeblyk wees aan die digter D. J. Opperman by geleentheid van sy sestigste verjaardag. Nie alles wat oor Opperman geskryf is, is hier opgeneem nie. Daar moes noodwendig 'n keuse gedoen word. Die bundel is dus nie "volledig" nie, maar met sy verskeidenheid artikels, besprekings en beskouings kon hy in hoë mate verteenwoordigend word, danksy die welwillende medewerking van alle betrokke persone en instansies.
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.