D.J. Opperman: n Biografie  J. C. Kannemeyer

D.J. Opperman: ‘n Biografie – J. C. Kannemeyer

Secondhand 1 available
R99.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
C2144
Bob Shop ID
682342357

In hierdie omvattende, ryk geskakeerde werk skep prof. J.C. Kannemeyer 'n onvergeetlike beeld van die groot Afrikaanse digter "Dirk der duisende".

Hy beskryf Opperman se boeiende lewensloop van plaasseun in Natal tot sy onbetwisbare posisie as doyen van die Afrikaanse letterkunde. Sy invloed op veral die Afrikaanse poësie, die rol wat hy agter die skerms gespeel het, sy vormende invloed op jong talente dit word alles helder in hierdie boek uitgebeeld.

D.J. Opperman sal, soos Kannemeyer se tweedelige Geskiedenis van die Afrikaanse literatuur, as 'n monument staan in die Afrikaanse letterkundige geskiedskrywing. Dit is 'n boek vir almal wat belang stel in die letterkunde en die algemene kulturele en politieke geskiedenis van Suid-Afrika. Bowenal is dit 'n boek vir almal wat die verrykende ervaring gehad het om Opperman as mens te kon ken, ook die duisende studente vir wie hy in sy lang akademiese loopbaan klas gegee het.

"Hy moes drie dode sterf, maar hy wat drie maal sterf die sterf nie meer; . hy leef in hierdie land nou ewig en altyd!" Met woord en fotobeeld toon J.C. Kanne-meyer hoe hierdie woorde uit "Gebed om die gebeente" ook waar is van Opperman self.

Add to cart

Similar products

Don't miss out on the latest deals!