DA of nie? `n Kieser se krisis - Paperback

Secondhand
-+
4 available
R199.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
615342984

In good condition. Has minor wear.

Hoekom kry die DA nie steun onder swart Suid-Afrikaners nie? Is hulle gedoem om 'n wit party te bly? Wat doen die DA dan verkeerd? Kan hulle droom van groter steun in 2014?

Eusebius McKaiser is bekend daarvoor dat hy geen doekies omdraai nie. In hierdie vermaaklike, ietwat voor-op-die-wa en soms tong-in-die-kies boek, bekyk Eusebius die DA van naderby. Staan hulle hoegenaamd 'n kans in die verkiesing volgende jaar?

Die boek is geskryf in Eusebius se kenmerkende leesbare en hoogs amusante styl. Sy argumente word aangevul deur kleurryke anekdotes en lewendige, soms onthullende vertelling uit sy eie ervaring.

Of jy hom nou bewonder of verafsku, g'n Suid-Afrikaner word koud gelaat deur Eusebius se skerp, soms aspris, insigte nie."

More from this seller

View all
R30 shipping
77% OFF
South Pole Men`s Titus Sneakers UK 9.5
R299 R1,299
R30 shipping
31% OFF
Accounting: All-in-1 (6th ed)
R689 R1,000
R30 shipping
Low Cost Poultry Houses: Plans and Specifications for Poultry Coops - Paperback
R199
Bestway Air Hammer Inflation Pump 30cm
R99
Add to cart

Similar products

Die Kinders eet viennas, maar `n man kan nie relax nie -- Nico Nel
R45
R30 shipping
Viva La Vicki!: (Afrikaans Edition) Dapperheid is Nie 'n Geskenk Nie - Dit is 'n Keuse (With Auth...
R150
R30 shipping
PRESIDENT STEYN IN DIE KRISISJARE 1896 - 1899 deur A. Kieser
R150
Vatmaar:`n Lewendige verhaal van `n tyd wat nie meer is nie by A.H.M. Scholtz
R80