Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Daaglikse oordenkings met Maxwell
Condition: Pre-owned; Very Good (VG)
Author: John Maxwell
Format: Hardcover
ISBN: 978-1-4153-0447-11
Daaglikse oordenkings met Maxwell bied 365 insiggewende dagstukkies om besige mense te help om die leier in hulle te ontwikkel en diegene rondom hulle te beinvloed. Die titel bevestig weer eens n tydlose waarheid: die kern van goeie leierskap word deur dade en aksies gevestig wat elke dag tot uitvoering kom.