| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Daai Dae - Ben Beukes
"...Dink ek so by my sigsellers dat daai dae, wat so lekker was, eintlik tog aan die lewe gehou kan word deur lekker stories te vertel en te lag. Vandat Jan Spies, Tolla van der Merwe, Koos Meyer en Pieter Pieterse, nie meer met ons is nie word die stories al minder en minder. Wat n verlies!
Wonder ek so in my stille uurtjies wat uiteindelik van humoristiese stories gaan word. Want deesdae kyk almal skottel tiee wiee, speel video speletjies, of sit en ginne gaap voor n rekenaar en surf die internet. So word ons in die tye, waarin ons lewe vandag, toegesluit agter hoe mure, veiligheidshekke en alarmstelsels.
Ja, daai dae, toe ons nog saans met oop deure op ons stoepies kon sit, saam om n stronkvuur warm word, en na stories luister, is byna iets van die verlede. Aan die anderkant, en ten spyte van die sogenaamde ander tye waarin ons voortbeur, kan al die lekker stories lewendig gehou word deur passievol daarna te bly soek.
Hierdie storietjies kom van oral oor hulle is steeds daar, dalk al vergete en begrawe, maar as ons op hulle afkom kan ons hulle afstof en weer mooi inkleur vir die nageslag.."
Your item was previously owned.
Book Condition: Very Good Condition
Book Cover: Paperback
The book has no torn, missing pages, writing or highlighting. Might have some creases on the spine; no hard cracks, very minor bumping on the corners of the book, yellow discoloration some pages. Cover slightly damaged, inside binding cracked
Slight wear on edges, tear on front/back top edge & a bit of scuffed marks along spine,
Cellotape marks on inside cover, but a moisture wobble in top right corner throughout the book
Note. Whilst attempting to list all the defects, some minor defects might not have been listed. This could be due to the defects not being picked up