Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hans is 'n skaam boer. Martie dink hy's 'n lompe barbaar! Kan hierdie verhouding werk? Hierdie vroeë Jamie Uys komedie handel oor 'n boer (Uys) wat 'n nuwe onderwyseres met sy stokou motortjie by die bushalte gaan haal. Teen die tyd dat die stomme man (sy enigste twee sinne is "Dit lyk na reën" en "Dit was 'n ongeluk") die fraaie juffrou by haar bestemming kry, is sy sopnat en smoorkwaad. En Hans? Hy is tot oor sy ore verlief...
Region 2 (Suid-Afrika)
AL MY ITEMS IS OORSPRONKLIK. HIERDIE ITEM IS NUUT.