This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27564

Similar products

Die Groot Avontuur: Wondere Van Die Lewe Op Aarde - Leon Rousseau
Secondhand
R85.00
Die dowwe spoor van Eugene Marais - Leon Rousseau (hard cover with dj)
Secondhand
R150.00
Die Beste van Eugene Marais - Leon Rousseau
Secondhand
R145.00
En Daar Was Lig, die sending van die Ned. Geref. kerk in Noord en Suid-Rhodesia, 1899-1949
Secondhand
R250.00
Daar doer in die fliek - Leon van Nierop
Sold

Daar doer in die fliek - Leon van Nierop

Secondhand 1 was available
R120.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
450836393

2016 sagteband met 467 bladsye baie mooi. R65 posgeld in SA.

Daar doer in die fliek sluit aan by die televisiereeks met dieselfde naam wat op kykNet uitgesaai is. Die omvangryke boek gee 'n oorsig oor die ontwikkeling van Afrikaanse rolprente vanaf die heel vroegste stilprente tot en met die heel nuutste rolprente van ons tyd. Die geskiedenis begin met die dokumentere films wat tydens die Anglo-Boereoorlog gemaak is en die epiese De Voortrekkers uit die tyd van die stilprente. Daarna word gedetailleerde aandag aan elke dekade van die 20ste eeu gegee met belangrike figure soos Pierre de Wet, Jamie Uys, Emil Nofal Jans Rautenbach, Katinka Heyns, Leon Schuster en Dirk de Villiers. Die titel is ontleen aan Jamie Uys se baanbreker-rolprent van 1951, Daar doer in die bosveld, wat die begin was van Uys se hoogs suksesvolle loopbaan met rolprente soos Lord oom Piet en die internasionale treffer The gods must be crazy. Van Nierop kon gebruik maak van skaars rolprente in KykNet se videoteek en in die Nasionale filmargief. Talle onderhoude met akteurs, regisseurs en vervaardigers gee eerstehandse inligting oor die vervaardiging van bekende en suksesvolle rolprente. Alhoewel die klem op Afrikaanse rolprente val, word ook na baanbreker-rolprente in Engels en die inheemse tale verwys. Ten slotte word besondere aandag gegee aan die opbloei van die Afrikaanse rolprente in die eerste twee dekades van die 21ste eeu, waardeur talentvolle mense die geleentheid kry om aan hul drome uiting te gee. Die boek is Leon van Nierop se huldeblyk aan een van die oudste rolprentindustriee in die wereld. Die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse rolprentkuns word met 'n groot aantal foto's geillustreer.

Recently viewed

See more
33% OFF
For OPPO A58x 10pcs Original Earpiece Speaker
New
R247.00 R371.00
50% OFF
For OPPO N1 Mini Speaker Ringer Buzzer
New
R155.00 R310.00
Tabard Citronella Candle 930g
New
R598.00
33% OFF
Punch-Free Car Imaging Side View Blind Spot Car Universal Night Vision Camera, Specifications: CVBS
New
R815.00 R1,223.00