Daar doer in Duitswes. Helm Jooste. Illustrasies TO Honiball en A Handley Daar doer in Duitswes. Helm Jooste. Illustrasies TO Honiball en A Handley Daar doer in Duitswes. Helm Jooste. Illustrasies TO Honiball en A Handley
Daar doer in Duitswes. Helm Jooste. Illustrasies TO Honiball en A Handley Daar doer in Duitswes. Helm Jooste. Illustrasies TO Honiball en A Handley Daar doer in Duitswes. Helm Jooste. Illustrasies TO Honiball en A Handley

Daar doer in Duitswes. Helm Jooste. Illustrasies TO Honiball en A Handley

1 available / secondhand
R5.00 minimum increment
R120.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
643310864

1989. Sagteband, 154 bladsye. Goeie toestand. Minder as 1kg.

Onthou jy nog die dae van donkiekarre, negosiewinkels, hanslammers grootmaak en tiekiedraai in die waenhuis? Die dae toe n Engelsman nog iets vreemds vir n Afrikaanse plaasseun was en n man moes kon briewe skryf om n nooi te bekoor? Met Daar doer in Duitswes roep Helm Jooste daardie dae met nostalgie en humor in herinnering. Hy vertel met selfspot van sy eie ervarings in onder andere die ou Suidwes: vertellings wat jou terselfdertyd laat lag en met heimwee en deernis vul. Kom dans op maat van die Rooiduin Orkes tot rooidag; skater en bloos oor die lywige Ant Maryntjie en die tandlose Toks en droom saam met n bobaasverteller oor die se nou maars en verspeelde kanse in Jessica se blou oe. Verskeie humoristiese vertellinge van Helm Jooste word in hierdie boekie saamgevat. Meeste van die vertellinge handel oor die ou Suidwes.

Add to cart

Recently viewed

See more
PRINTED AUTOGRAPH FRANCOIS MITTERAND FRANCE A4 SIZE
R300.00
Enlarged Version Dolphin Pattern Silicone Swimming Cap for Male and Female(Blue)
R223.00
What Can the Art of Healing Gain Through Spiritual Science? - Rudolf Steiner
R900.00
Reducer Brass 3/4 X3/8 M/F Conical 1 Pc Pack
R96.59

Similar products

Die Wildtuin is hul Woning- Piet Meiring-Illustrasies- TO Honiball, Chris Ebersohn
R80.00
Sing en Fluit: `n Tweede Blokffluitboek vir beginners-- Adele Jooste
R38.00
...en daar was Dagga: `n Biografie ~ Heinz Modler
R180.00
Ek leef van vrugte deur Essie Honiball
R45.00