Daar is 'n Eiffeltoring in sy boedel   Tobi Jooste Daar is 'n Eiffeltoring in sy boedel   Tobi Jooste Daar is 'n Eiffeltoring in sy boedel   Tobi Jooste Daar is 'n Eiffeltoring in sy boedel   Tobi Jooste Daar is 'n Eiffeltoring in sy boedel   Tobi Jooste Daar is 'n Eiffeltoring in sy boedel   Tobi Jooste
Daar is 'n Eiffeltoring in sy boedel   Tobi Jooste Daar is 'n Eiffeltoring in sy boedel   Tobi Jooste Daar is 'n Eiffeltoring in sy boedel   Tobi Jooste Daar is 'n Eiffeltoring in sy boedel   Tobi Jooste
Daar is 'n Eiffeltoring in sy boedel   Tobi Jooste
+2

Daar is 'n Eiffeltoring in sy boedel – Tobi Jooste

1 available / secondhand
R40.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
642992589

Toestand : Goed.

Eerste druk, Naledi, 2013, Groot-formaat Sagteband - Roman - 189pp. ISBN 9780992176440.

Jys op n punt waar jy na antwoorde soek, en dis n onbekende plek, maar dis n goeie plek, my kind. Die beste plek om te wees is in die onbekende, want daar is enigiets moontlik. Jy maak jouself nou oop vir die wêreld, jy gaan sien hoe die wêreld homself nou vir jou oopmaak. Onthou jy wat Oupa gesê het: When the student is ready, the teacher appears.

DAAR IS n EIFFELTORING IN SY BOEDEL is n roerende verhaal van n oupa wat in genadetyd op sy sterfbed lewe, en die kleinseun wat soveel moontlik van sy oupa se wysheid wil leer voor hy nie meer daar is nie. Sy oupa deel met hom sy avonture, stories, staaltjies en moderne gelykenisse wat die jongman se lewe onherroeplik verander. Hy stuur sy kleinseun ook op twee onvergeetlike vakansies waar hy blootgestel word aan plekke, kleurryke karakters en situasies wat hom meer oor homself en die lewe leer. Dis n hoogs vermaaklike ontdekkingstog na buite én binne. Sy oupa se stories inspireer hom om sy volle potensiaal te bereik, sy grootste drome te volg en wysheid te vind wat gewoonlik net met die grysheid kom. Sy oupa se dood het vir hom lewe gebring.

n Jongman herontdek die dinge wat werklik saak maak in n boeiende storie wat jou laat skaterlag en soms ook n traan laat wegvee. Dis n hartsreis van Parys, Frankryk tot in die skone Karoo, n avontuur wat oorloop met wysheid, humor en wêreldkennis.

Hierdie storie gaan jou hele lewe verander. Ten goede.

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

Add to cart

Recently viewed

See more
Bush Reducing Solvent 110 X63 Mm
R80.49
24% OFF
Gigabyte Gtx 1660TI 6G - Gaming Graphics Card ** Good Condition - Warranty
R2,499.00 R3,299.00
Phomemo M834 Wireless Bluetooth Thermal Printer Support Multi-Size Thermal Paper
R8,550.32
SAAF CEREMONIAL DAGGER-SCABBARD
R650.00 No bids

Similar products

DAAR DOER IN DUITSWES - JOOSTE,H
R210.00
Daar was eenkeer 'n gesin - Margaret Daley
R260.00
Daar kom weer `n herfs deur M Strydom
R20.00
Dinge Daar Doer - Helm Jooste
R70.00