R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Daar kom 'n tyd - Ettie Bierman Dit was 'n toevallige en uiters onromantiese ontmoeting: hy het by 'n verkeerslig van agter in haar klein motortjie vasgery. Maar Wynand Meiring was 'n besondere man en twee maande later was Marinda met hom getroud. Op pad huis toe na die Bosbok-Motel waarvan hy mede-eienaar is, slaan die noodlot egter toe en haar droom spat aan skerwe. Ontredderd en mens-alleen is sy verplig om hulp te vra van Hugo, Wynand se broer, die ander eienaar van die luuksemotel. Hugo, 'n verbitterde en ontnugterde mens, glo sy is 'n fortuinsoekster en maak die lewe vir haar ondraaglik. En boonop begin sy Wynand beter leer ken deur sy vriende...en vriendinne. Tog: alles het sy bepaalde uur, en vir elke saak onder die hemel is daar 'n tyd. Ook 'n tyd om lief te hĂȘ In Daar kom 'n tyd maak die leser kennis met 'n Ettie Bierman-verhaal wat verrassend anders is; 'n verhaal wat tot die hart van elke vrou wat liefhet, sal spreek. Hardeband Geelvlekke binne die omslag waar die plastiek boekoortreksel vasgeplak was Goeie toestand