Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1945 Afrikaanse Pers Boekhandel hardeband 163 bladsye, die hardeband het merkies aan en is verbleik aan die rugkant, bladsye 114 en 115 is geel gevlek - koerant uitknipsel was in boek, bladsy 155 is die hokie bo regs uitgeskeur en paar woorde van teks is verlorem van die bladsye is effens vergeel weens ouderdom, binding is goed, die boek is OUD en het dus verwering aan,versending R25 in RSA