This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Daar's 'n hoender wat 'n eier nie kan le - Chris Van Wyk
Sold

Daar's 'n hoender wat 'n eier nie kan le - Chris Van Wyk

Secondhand 1 was available
R75.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT4032
Bob Shop ID
291085638

 Daar's 'n hoender wat 'n eier nie kan le - Chris Van Wyk - Picador - 2011 - Sagteband is mooi, skoon en stewige toestand.

Agnes, die Van Wyks se huishulp gedurende die laat 1960's en vroee 1970's, het 'n besonderse vriendskap met die jong Chris van Wyk gehad. Hy het haar altyd verdedig wanneer sy soms op 'n Maandagoggend met 'n babelaas kom werk het en haar huistake sou afskeep. Op haar beurt weer het Agnes hom nooit verklik wanneer hy sou besluit om stokkies te draai en eerder tuis te bly nie. Met verloop van tyd het die twee al hoe meer geheg geraak en stories uitgeruil oor bruinmense en die Zoeloes, die lewe in Riverlea en Soweto, die paswette, politiek en ook verliefdheid. Sy het hom geleer hoe om in Zoeloe te tel en hy het belowe om haar te leer Engels lees. Wanneer sy agtergeraak het met haar werk, het Agnes sommer in die middel van 'n sin opgehou praat, 'n besem of stoflap gegryp en gese: 'Ek moet hardloop. I have eggs to lay, chickens to hatch.' Chris het altyd gedink dis die snaaksste ding om te se, taalkundig heeltemal verkeerd. Eers jare later, toe hy na 'n CD van die Amerikaanse jazz-kunstenaar Louis Jordan geluister het, het haar seding vir hom sin gemaak. Daar's 'n hoender wat 'n eier nie kan le is Chris van Wyk se tweede bundel memoires oor sy grootwordjare in Riverlea. Dis ook 'n kleurryke weergawe van sy interaksie met die mans en vrouens wat hierdie bekende Afrika-spreuk uitgeleef het: Dit neem 'n hele dorp om 'n kind groot te maak. Die verhaal is grootliks een van 'n wonderlike vriendskap tussen 'n jong bruin seun en 'n Zoeloevrou. 

Customer ratings: 1 ratings

absolutely 100 %
07 Aug 2017