Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Towerponie speelding en pragtige prenteboek, Daar's 'n towerponie in my bed, geskryf deur Martelize Faber:
Lia se mamma moet hospitaal toe gaan. Sy kry 'n fantastiese geskenk sodat sy nie te alleen voel nie! Reënboog, die towerponie, is gereed om haar op allerhande avonture te vat - meer as wat sy ooit sou kon droom?