Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
(Jackie Nagtegaal)
"As jy die punch deur jou tande sif
en fyn sluk, dodge jy die vis."
* Debuutroman uitgegee deur Tafelberg 2002
* Sagteband 121p
* Roman oor 'n selfstandige tiener met werkende ouers, wat vir hul afwesigheid probeer opmaak met duur geskenke. Dan verander haar lewe onherroeplik....
* Minder as 1kg - boek in baie goeie toestand